Radio Afrikaans Germany

Radio Afrikaans Germany

0 Sljedbenik 54 Pogledi
Die internet radiostasie saai wêreldwyd uit en het oor die jare kontak gemaak met Afrikaanse Mense in verskeie lande. Daar is ook kontak gemaak met radiostasies oor die wêreld, wat die geskiedenis van die Afrikaanse Mense as fassinerend beskryf het.
Die aanvanklike kontak het gelei tot gereelde uitnodigings aan Radio Afrikaans om die geskiedenis van die Boervolk en Afrikaanse Mense die uit Suid Afrika kom.Hier by Radio Afrikaans is en sal die belange van die Boervolk en Afrikaanse Mense altyd eerste prioriteit wees – 24 uur per dag, 7 dae per week. Geniet die musiek en ook die geleentheid om jou kennis uit te brei. Onthou gerus die woorde van ‘n vriend.
Slušaj Radio Afrikaans Germany na vašem uređaju!
Get it on Google Play Get it on App Store

Preuzmi besplatnu aplikaciju

Slušajte više od 100.000 radio postaja uživo i sadržaj na zahtjev poput podcasta i emisija, gdje god idete.

Get it on Google Play Get it on App Store